Rev. Jaco Botha (right) with volunteers packing food parcels. “We learn a lot – to be a church is not only about maintaining a congregation but we are sent out by God to establish God’s Kingdom in the world – to cure and heal broken people; to help the needy – this is what is […]

Pastoor Jonoro, Hanitra, Jonathan, Joice  en Joanna (voor)   Lees gerus die jongste nuusbrief van Carel en Annetjie le Roux, wat sending in Madaskar bestuur en ondersteun HIER Kyk ook na maklike respte in hul 3 Bestandele Kookboek  

‘n Lidmaat was sy hande by die handewasstasie van sy kerk in Malawi “Vraag en antwoord 1 van die Heidelbergse Kategismus kry ‘n nuwe betekenis”, het ‘n Suid-Afrikaanse kollega vir my gesê. En selfs toe ons ‘n kerkdiens bygewoon het, het ‘n Malawiese pastoor hierdie ou woorde gebruik: “Vraag 1: Wat is jou enigste troos […]

Carel en Annetjie le Roux is betrokke by sendingwerk in Madagaskar. Hulle skryf onder andere in hul jongste nuusbrief: “Vir ons is die hoogtepunt dat daar nou inheemse Malgassies sendelinge, by wie se opleiding ons betrokke was, in onbereikte areas is. Dit is en was nog altyd ons visie om die Evangelie te bring waar […]

V.l.n.r.:  Johanlie Bock (NG Kerk Kleinmond), AnnaMarie de Klerk, Hilary Maarman (VGK Porterville), Louise Bruiners (Getuienisaksie) en agter Emelie Farao (VGK Porterville) Baie van ons ken vir AnnaMarie de Klerk wat vir meer as veertig jaar by ons susterskerk in Malawi, die CCAP Nkhoma Sinode, in diens was. Haar grootste bydrae daar was veral ten […]

V.l.n.r.: Agter: Stephen Pedro, Carin Brink, Eugene Beukes, Braam Hanekom en Kobus Odendaal. Voor v.l.n.r.: Vivian Jansen, Wilden Hector, Motlatsi Maeka, Zolani None en Louise Bruiners.   Op Woensdag 16 Oktober het vier van die finalejaar teologiestudente van die VGK, naamlik Vivian Jansen, Wilden Hector, Motlatsi Maeka en Zolani None Getuienisaksie besoek. Braam Hanekom (Taakspan Publieke Getuienis) […]

Familie is die mense met wie jy ‘n diep DNA-verbintenis het; dis die mense wat jou in nood sal bystaan, wat jou foute én goeie eienskappe ken en jou sal reghelp as hulle sien jy beur in die verkeerde rigting, want hulle is lief vir jou. Maar dan moet ‘n mens moeite met mekaar doen en […]