GEORGE: Ds Floors Meyer laat weet: “Die eerste groep van 12 middelvlakbestuurders van Bethesda in George het gister (Donderdag) ook hulle sertifikate ontvang nadat hulle die Bright Star-program suksesvol voltooi het.

“Dis gewoon amazing! Tydens die geleentheid gistermiddag was daar diep emosies toe sommige lede getuig het van die emosionele en geestelike transformasie wat hulle beleef het.
Hulle vertel:

‘Bright Star het my lewe gered.’

‘Ek kon vir my ex ‘n e-pos skryf waarin ek my vergiffenis uitspreek – dit het my vry gemaak.’

‘We not only know our colleagues better, but walk with our heads held high proclaiming: We are God’s beloved children.’

‘Thanks for the journey of self-discovery you took us on.’

Kontak Arbeidsbediening George by arbeidsbediening.tuinroete@gmail.com vir meer inligting.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *