Sommer net lus om die naweek weg te breek  …,  of soek jy bekostigbare verblyf digby die see? Dan is Zikomo-woonstelle in Die Strand net die plek vir jou! Skakel gerus vir Mickey Bouwer by (021) 957-7204 om te bespreek.  Klik hier vir ‘n kleur brosjure sowel as die Zikomo Tariewelys 2020.