V.l.n.r.: Ds Mene en sy vrou, ds Bloro en ds Base

Ds Wooding van Kokstad in die Oos-Kaap laat weet: “Paasfees 2019 het baie goed verloop in ons gemeente en ring. Vir die eerste keer in jare kon ek en Delesté die hele Paastyd in ons eie gemeente deurbring, en dit was heerlik. Vir die gemeentes van Lusikisiki/Bambisana, Rietvlei en Mt Ayliff/Sipetu was dit `n wonderlike Paasfees saam met hul nuwe dominees.”

Lees sy jongste nuusbrief HIER.