Carel en Annetjie le Roux is betrokke by sendingwerk in Madagaskar. Hulle skryf onder andere in hul jongste nuusbrief: “Vir ons is die hoogtepunt dat daar nou inheemse Malgassies sendelinge, by wie se opleiding ons betrokke was, in onbereikte areas is. Dit is en was nog altyd ons visie om die Evangelie te bring waar mense nog nie van Jesus Christus gehoor het nie.”

Lees die volledige nuusbrief HIER

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *