Getuie

24Jan 2018

Hiermee betuig ons ons innige simpatie met die heengaan van ds Francois Orffer wat op Vrydag 19 Januarie oorlede is. Hy het ‘n baie invloedryke rol in ons susterskerk in Nigerië, die NKST, gespeel. Ons eer sy nagedagtenis. Ds. Orffer is gelegitimeer in 1951 waarna hy in 1952 as sendeling in Nigerië gaan werk het. […]

23Jan 2018

Klimaatsverandering is ‘n realiteit.  Hiervoor gee NASA afdoende bewys met hulle “Climate Time Machine” by https://climate.nasa.gov/interactives/climate-time-machine. Dit is egter nie net statistiek wat klimaatsverandering bevestig nie; die droogte en waterkrisis in dele van ons land laat ons dit sien en aan die lyf voel.  Ons behoort glad nie meer hieroor te stry of dit te […]

17Jan 2018

Ansie (nie haar regte naam nie) van Gouda woon net ’n paar kilometer van die Voëlvleidam af.  Sy vertel nou die dag van die onvermydelike groot groet wat sy gehad het.  Sy en haar man het ’n tuindiens op die dorp bedryf.  Die droogte het ’n einde hieraan gebring.  Dit was egter nog nie die […]

28Nov 2017

Kersfees is nie “all about me” nie.  Dit is ook nie “all about humanity” nie.  Kersfees het alles met die kosmos te doen.  So sê Joh. 3:16: “Want so lief het God die wêreld (kosmos) gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het …” Kom ons klim hierdie jaar uit die sentrum van ons Kersfeesvieringe […]

28Nov 2017

IRM Mphatso Synod Leadership and marriage seminar 20 – 23 November 2017 Facilitators, Drr Davidson and his wife Phoeboe Chifungo report: We would like to report that the Leadership and marriage seminar went on very well at Villa Ulónguè in Mozambique.  The Mphatso Synod of the Igreja Reformada em Moçambique leadership did a great work […]

21Nov 2017

Die Bybel sê dat God op die vleuels van die wind ry en dat God die winde tot boodskappers maak (Ps 124:3-4).  Ons leer dus ook vir God in die wind ken.  Om die waarheid te sê, daar is ’n besondere intieme ontmoeting met God in die wind.  Dieselfde woord wat in die Bybel met […]