Home

07Mar 2018

KZN, #VGK_MAKHATHINI: Die NGK Gansbaai berig verlede Sondag oa as volg: “Bonginkosi en Lindiwe Mthembu het ‘n paar jaar gelede uit eie inisiatief ‘n kleuterskool, Vuka Ukhanye by KwaNdaba begin. Die passie daarvoor is gebore vanuit ‘n passie by hulle om tot seën te wees vir die gemeenskap. “In die geloof het hulle net eenvoudig in […]

06Mar 2018

Op Dinsdag 27 Februarie het die Projekspan Ekologie hul eerste vergadering vir die jaar op Tulbagh gehou langs die Kliprivier , een van die sytakke van die Klein-Bergrivier.  Chris en Rita Eksteen het ons met groot gasvryheid ontvang en die kapel op die pastoriegrond tot ons beskikking gestel.  Hier, in die ruimte van aanbidding, het […]

28Feb 2018

Verlede week het ‘n paar van ons VGK- en NGK-leraars ‘n kursus in mediasie, aangebied deur Mediation in Motion,  by Nelson Creek naby Wellington bygewoon. Dit is ‘n inisiatief van Communitas, en predikante van ander denominasies het dit ook bygewoon. Dit is aangebied deur . Dit is aangebied deur advokaat Allan Nelson en drie ander fasiliteerders […]

28Feb 2018

‘n Groot vuur brand net as daar ‘n lekker klomp hout op ‘n hoop saam vlamvat. Daarom is vennootskappe so belangrik. Die Zithulele-vennootskap (http://getuienis.christians.co.za/zithulele-vennootskap/) bestaan tans uit die VGK Zithulele en die NG kerke van Kenridge, Sonstraal, Somerstrand, Dias en Joubertina. Hulle werf graag nuwe nuwe vennote, bv Drbanville-Bergsig. Tydens hul Februarie-besoek by Zithulele was […]

21Feb 2018

Ek het nóg brood, nóg wyn, nóg altaar hier op die Asiatiese steppe, maar ek lig my op ver bo alle simbole na die suiwere majesteit van die Reële; en ek, u priester, offer op die altaar van die hele aarde die barensnood en die lyding van die wêreld … Glorieryke Christus, verborge roerende krag […]

14Feb 2018

Die RUVUMA Noord-Mosambiek Ondersteuningsvennootskap is ‘n vennootskap van gemeentes en Christene wat kragte saamspan om die kerk en gelowiges in Noordoos-Mosambiek te ondersteun. Hierdie groep het die afgelope naweek hul Algemene Jaarvergadering in die vorm van ‘n konferensie in Malmesbury gehou, met die tema “Moet ons nog vertel?”. Tydens hierdie konferensie is daar na oa […]

13Feb 2018

Die hart of kern is die ding wat eintlik die probleem veroorsaak.  En soos met alle probleme is dit belangrik om die kern aan te spreek – anders gaan die probleem homself net herhaal.  Klein probleempies kan hulself seker maar herhaal, want hulle is meestal lastig en nie lewensbedreigend nie.  Wie egter lewensbedreigende probleme hanteer […]

06Feb 2018

Hoe berei ’n mens voor vir Dag Zero?  Ek dink aan drie moontlikhede: Ons kan dit ontken.  Maak asof dit nie sal gebeur nie en elkeen wat daadwerlik daarvoor voorberei, beskuldig van kleingelowigheid.  En aanhou water verbruik asof al die foto’s wat van ons leë damme geneem is, gedokter is om mense onnodig die skrik […]