Eko-kalenders

Jou Eko-kalender vir 2022 is hier!

Maak seker dat jou gemeente volgende jaar by al hierdie opwindende wêreldwye ekologie-projekte inskakel, of begin sommer jul eie inisiatief om van jou omgewing en die hele wêreld ’n beter plek te maak. Dankie aan ons op-en-wakker Groenspan wat hierdie kalender aan ons beskikbaar gestel het by https://bit.ly/3lNT22d