Die VGK Makhathini Vennootskap is ‘n inisiatief van die Diensgroep Getuienisaksie van die NG Kerk Sinode van Wes-Kaapland in samewerking met die VGK Makhathini in KwaZulu-Natal.
Getuienisaksie, in die persoon van Daniël de Wet (bestuurder van Ekumeniese Vennootskappe) is verantwoordelik vir:
1. Skakeling en samewerking met die NG Kerkfamilie, vennootskapvorming tussen gemeentes en selfstandigheidsontwikkeling van gemeentes in bedieningsgebiede.
2. Besoeke aan bedieningsgebiede en die vennootskapsbyeenkomste
3. Administrasie.
• Gansbaai
• Klawer
• Vredendal-Wes
• Vredendal Moedergemeente
• Stellenbosch Welgelegen
• Victoria-Wes
• Grootbrak
• Riversdal
• Merweville
• Prins Albert
• Mosselbaai (Moedergemeente)
• Oudtshoorn-Wes
• Danabaai
• Herbertsdale
• Mosselbaai-Suid
• Hartenbos
• Meer-en-See (Richardsbaai)
• Wellington-Oos
• Constantia-Kruin
• Stellenberg
• VGK Kylemore (Stellenbosch)
• VGK Bellville
• VGK Caledon
Die ondersteunerslys dui meer as 120 kontakte aan.
Dalisu Kunene (Leraar):
035 572 1029
073 616 3017
Rev. Patrik Lucky Kunene (Leraar):
072 252 0801
luckypatrik.kunene@gmail.com
Themba Mahlangu (Kinder- en Jeugwerker):
071 187 8734
thembamahlangu407@gmail.com
Skakelpersone in die Wes-Kaap:
Daniël de Wet (Getuienisaksie-skakelpersoon):
021 957 7204
daniel@kaapkerk.co.za