“… hy het geglo dat die Here vir hom die NG Sendingkerk as platform gee waarbinne hy sy getuienis kan lewer. Hy het dus gekies om binne die NG Sendingkerk te bly en het dit as die ruimte beskou waar die eenheidsband en die lewe van die kerk in Christus so geleef kan word dat […]
Fltr (back row): Rev. Conroy Terblanche, Rev. Fabian Kotzé, Rev. Jacques Jacobs, Rev. Wilden Hector, Rev. Farren Cloete, Rev. Kyle Mendoor, and Rev. Clive Jacobs (co-facilitator). Fltr (front): Rev. Pedro Oktober, Rev. Stephen Pedro (facilitator), and Rev. Sampie Snyders. Ten ministers of the presbyteries of Amandelboom, Clanwilliam, and Steinkopf gathered around the theme, The […]
Ds Aidan Windvogel (met die toga) nadat hy as predikant georden is. Op Saterdag 26 Augustus was dit ‘n groot geleentheid vir die VGK Die Goeie Hoop Rocklands-gemeente in Mitchell’s Plain toe proponent Aidan Windvogel as hul nuwe predikant bevestig is. Die die bevestigingsrede is gedoen deur sy mentor, ds RE Cloete en die […]
Ds Potwana na haar bevestiging as predikant van die VGK Overberg. Op Saterdag 26 Augustus was dit ‘n groot geleentheid vir die VGK Overberg toe proponent Phakama BJ Potwana as hul nuwe predikant bevestig is. Ter agtergrond Dr Daniël de Wet, PSD Getuienisaksie, was daar teenwoordig en vertel: “Van Getuienisaksie se kant het […]
“Ons het ‘n baie geseënde eenheidskonferensie gehad,” vertel ds Stephen Pedro, diensgroepkoördineerder van die eenheidsbediening, Getuienisaksie en medeverantwoordelik vir Gemeentebegeleiding. “Hierdie konferensie was ‘n uitvloeisel van verlede jaar se eenheidskonferensie wat Gemeentebegeleiding vir die ses verenigde ringe en gemeentes wat tans in eenheidsprosesse is, gefasiliteer het.” Na verlede jaar se eenheidskonferensie het ds Malcolm James […]
Die verskil tussen liefdadigheid en gemeenskapsontwikkeling is ‘n konsep wat reeds tydens die vroeë kerk groot aandag geniet het. Destyds is geglo dat dit goed is om liefdadigheid te beoefen, maar dat die intensionele ontwikkeling van die gemeenskap net so belangrik is. Hierdie aanname is veral gegrond in Jesus se liefde en omgee vir die […]
Die VGK finalejaar-teologiestudente met taakspanbestuurders Wat doen jy as jy as predikant in ‘n gemeente instap en binne enkele maande oorweldig begin voel deur al die uitdagings van jou gemeente en breër gemeenskap? Jy wens dalk daar was iemand wat jou kan leiding gee, bystaan en raad gee. Van sinodale kant af word daar gepoog […]
Kerkraadslede van die VGK en die NGK op Calitzdorp het onlangs vergader om saam te gesels oor die toekoms van hul dorp. Vrae wat bespreek is, sluit in: Wat is die stand van verhoudinge en sosiale kohesie op die dorp? Wat is die grootste uitdagings nou? Hoe sien die verskillende gemeenskappe dit? Wat is die […]
Foto: https://www.groundup.org.za/article/immigrants-and-south-africans-march-together-hillbrow/ Die veelseggende titel van Martin Luther-King se boek, Where do we go from here: Chaos or Community (1968), spook by my. Nadat Suid-Afrika in 2008 tot stilstand geruk is deur xenofobiese aanvalle, wou ‘n mens hoop dat ons aanbeweeg het en beter verdaagsaamheid ontwikkel het, maar helaas. Die velerlei redes vir die nuwe […]
Die groep van Laingsburg wat onlangs aan ‘n 100 Dorpe Dialoog-sessie deelgeneem het. Braam Hanekom, direkteur van die SPG (Sentrum vir Publieke Getuienis) het so twee weke gelede ‘n radiopraatjie gehou oor hul 100-Dorpe Dialoog-inisiatief. Dit bied ‘n veilige ruimte waartydens alle leiers van ‘n dorp kan gesels oor hul uitdagings en hoe hulle kan […]
Op Saterdag 26 Januarie het die WKOD ’n onderwysindaba belê om in diepte na die uitdagings in ons provinsie te kyk. Braam Hanekom, direkteur van die Sentrum van Publieke Getuienis, het dit bygewoon. Sewe spreekwoordelike “reuse” is bespreek; Die invloei van ’n ekstra 25 000 leerders in 2018 alleen (dit beteken 25 nuwe skole). Die groeiende […]
In 1935 skryf die Engelse digter, essayis en dramaturg, TS Eliot: “… human kind cannot bear very much reality.” [1] Dit is moeilik vir die mens om lank stil te staan by dit wat werklik is; dis moeilik om met die realiteite van die lewe eerlik om te gaan en daarin te lewe. Ons vlug […]
“Ek het vier maande gelede vir die eerste keer ma geword; iets waarop niks jou kan voorberei nie, ” vertel Marizanne Pfeil-Wessels, lid van ons Groenspan en predikant van die NG Kerk De Aar. “Vroue voel maklik hulle misluk in hul poging om ekologies volhoubaar hul baba groot te maak. Hulle probeer deur ‘n all […]
Beplan ’n meer eko-vriendelike klerekas. Augustus is Vrouemaand en bied aan ons as vroue ’n gulde geleentheid om ’n lewensveranderende impak op ons samelewing en veral ons huishoudings te maak. As navolgers van Christus is dit belangrik om oral waar moontlik die gesindheid van ’n eko-vriendelike lewenswyse prakties uit te leef. As vroue is ons […]
Deur ds Dewald Hoffmann Taakspanbestuurder: Ekologie OORDENKING Die meeste van ons het die afgelope paar dae oor die ongunstige weer gepraat. Maar, Julie is eintlik bekend daarvoor dat ons nadink oor ons plastiekvoetspoor. Die inisiatief, genaamd Plastiekvrye Julie, is ’n jaarlikse geleentheid waar ons nadink oor ons gebruik van enkelgebruik plastiek in ons daaglikse lewens. […]
In die film Lion King verduidelik Mufasa aan sy seun Simba hoe die wêreld werk deur die volgende te sê: “Everything you see exists together, in a delicate balance”. Dit is natuurlik hoe die algemene publiek ook na die natuur en ons eie lewe kyk – alles is in ’n fyn balans wat mooi gebalanseer […]
“Die grootste sondebokke hiervan is deodorant, sonskermmiddels, skeermiddels, haarsproei en gesigsmaskers. Produkte wat dit nie bevat nie, sal duidelik as micro plastic free op die etiket geïdentifiseer kan word. Let ook op na die woord, poly in produkte, wat sintetiese materiaal is.” Anneke Groenewald Lid van ons Groenspan ______________________________________________ Op Maandag 22 April vanjaar […]
Die vuur trek dreigend oor Ontongskop. Ds David Botha Eko-korrespondent Ons nuwe jaar, 2024, het met die volgende nuus begin: “Op rekord sedert 1850 was die jaar 2023 die warmste op aarde nog.” Die tweede helfte van 2023 het omtrent al wat rekord is laat spat. Lees wat die BBC News onder andere hieroor […]
Die antwoord hierop is: “Omdat jy andersins die renoster of skoenlapper oor 20 jaar net in dieretuine sal vind en nie meer in die veld na hulle sal kan kyk nie.” Hulle is ons erfenis en van kardinale belang vir ons biodiversiteit. Biodiversiteit vorm ’n buffer teen verandering van die omgewing. Hoe meer spesies ons […]