Ons by Straatwerk is dankbaar vir die Alabaster Jar-span (VSA) wat ons bekend gestel het aan uitreik na vroue vasgevang in prostitusie wat op die internet adverteer. Ons kry die vrou se naam en nommer, bid vir haar en stuur dan ‘n kort boodskap, byvoorbeeld: “Ons is ‘n groep vriende wat jou wil herinner dat […]
