Raak Betrokke

Raak asseblief betrokke deur:

  • te BID vir spesifieke sake
  • die verskillende plekke te BESOEK
  • ‘n BYDRAE te maak  (Kyk onder AREAS BETROKKE vir meer inligting.)

BANKBESONDERHEDE

Naam:                NG Kerk in SA (Getuienis)
Bank:                  Nedbank
Takkode:            198-765
Rek. nr.              1135-900-280
U verwysing:     Noem saak van ondersteuning
Ons verwysing: Noem saak van ondersteuning en u naam en van

Faks (021 957 7181)
of
e-pos u betaling na kga1@kaapkerk.co.za