Die JMTI bestaan sedert 1993 op Nkhoma in Malawi en is geregistreer by die Theological Board met dr Katudu as hoof. Die Instituut fokus op:
- die drie jaar Teologiese Diploma vir voornemende predikante
- die praktiese jaar van afgestudeerde teologie-studente van Zomba Teologiese Kollege, en
- voortgesette teologiese opleiding van leraars van die Nkhoma-sinode
- die TEEM (Theological Education by Extension Malawi) kursus vir onderwysers wat Bybelkunde by skole gee.
JMTI is ‘n lid van NetACT en Nkhoma-sinode stuur ook gereeld dominees vir nagraadse teologiese studies na die Universiteit Stellenbosch.
KONTAK
Dr Katundu
+265 1275 212
jmti@globemw.net