PAIA: Wet op Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000
POPIA: Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013
Die volgende dokumente verskaf die wetlik vereiste dokumentasie ten opsigte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (NG Kerk in SA) se nakoming van PAIA en POPIA: https://www.kaapkerkadmin.co.za/popia/