Geskiedenis en Grondslag

Die Diensgroep Getuienisaksie koördineer en bestuur ’n aantal belangrike sinodale getuienis-projekte en vennootskappe sedert 1991. Dit word namens die NG Kerkfamilie binne en vanuit die Kaapstreek gedoen.

Lees meer en klik hieronder:

Maar waar het dit alles begin?

Sending ontwaak in die 1800′s en die volgende kom tot stand:

  • 1880’s – Predikante-Sendingvereniging
  • 1892 – NGSK kry ’n Sendingvisie na buite
  • 1903 – NGK SSK (Sinodale Sendingkommissie)
  • 1958 – Kommissie Evangelisasie en Sending
  • 1978 – SKGA (Sinodale Getuieniskommissie—Sendingkerk)
  • 1991 – NGK-familie vorm die Getuienisaksie
  • 2003 – NGK-sinodes fokus weer op Afrika

Sending-inisiatiewe begin ontstaan in: