Klik hier om IMSA-webwerf te besoek.
Ons bring die evangelie na mense in die volgende bedryfsektore:
Ons bediening is oop vir almal in die werkplekke waar ons besoek. Indien nodig, het ons persoonlike gesprekke/berading en bied mentorskap. Ons rus ook mense toe en ontwikkel beide werkgewers en werknemers deur verskillende programme.
Christelike opheffing
Toerusting en opleiding
Evangelisasie en bediening van die Woord
Jaco Leeuwner (Netwerk & Verhoudingsbestuurder: Arbeidsbediening Kaapstreek)
+27 21 957 7153 / 082 047 7487
admin@imsa.partners