Visie: Die Liggaam van Christus in aksie.
Ons glo ons is geroep om:
- ‘n Sigbare Christen-teenwoordigheid in die middestad van Kaapstad te wees;
- Diensbaar te wees en nood te help verlig;
- Te praat namens hulle wat nie self hulle saak kan stel nie (Spreuke 31:8-9)
Bedieningsaspekte:
KONTAK
Fourie Truter
021 930 8055
fourie@straatwerk.org.za