Carel en Annetjie le Roux is weer op pad na Madagaskar -iets waaroor hulle baie bly is.

Die fokus vir hul besoek:
• Om vir Leon en Camin Davids te gaan wys hoe dit daar lyk en hulle aan die le Roux’s medewerkers daar voor
te stel. Hulle sal net 5 plekke kan besoek.
• Om vir Leon en Camin aan pastoor Jonoro en die Toliara Bybelskool voor te stel.
• Om saam met pastoor Jonoro ‘n “nuwe werk” in Vohipeno in die ooste van die eiland te begin.
• Om die sendelinge te bemoedig.

 

Lees hulle volledige nuusbrief HIER