Eerskomende Sondag is dr Kobus van Zyl (NG Kerk Reebok en ook betrokke by Suid-Soedan) die gasspreker by ‘n herlewingskonferensie ter herdenking aan die 1923 Malagas Herlewing 100 jaar gelede wat deur die Overberg versprei het.
Lees meer oor die viering daarvan HIER.
Bid asb vir leiding van die Heilige Gees met die voorbereiding asook vir die aanbieding.
