Lees gerus die jongste nuusbrief van Carel en Annetjie le Roux oor die sendingwerk wat hulle in Madagaskar ondersteun. Hierin vertel hulle meer van:
- Die jongste nuus oor pastoor Jonoro
- ‘n Beplande besoek aan Madagaskar.
- Vergadering met Africa Inland Mission (AIM), Gordonsbaai-gemeente
Lees gerus die volledige nuusbrief en sien die jongste foto’s HIER
