Wêreld Motorvrye Dag wat op 22 September gevier word, moedig ons aan om ons motors minder te gebruik. Dit hou baie voordele in, soos dat die lug minder besoedel word en dat ons kan stap en fietsry in ‘n gesonder omgewing.  Waarom is dit so belangrik en watter wenke kan jy volg om jou motor minder hoef te gebruik? Janneke Marais van ons Groenspan deel met ons ‘n paar idees: