Ekologie

In 1935 skryf die Engelse digter, essayis en dramaturg, TS Eliot: “… human kind cannot bear very much reality.” [1] Dit is moeilik vir die mens om lank stil te staan by dit wat werklik is; dis moeilik om met die realiteite van die lewe eerlik om te gaan en daarin te lewe. Ons vlug […]

“Ek het vier maande gelede vir die eerste keer ma geword; iets waarop niks jou kan voorberei nie, ” vertel Marizanne Pfeil-Wessels, lid van ons Groenspan en predikant van die NG Kerk De Aar. “Vroue voel maklik hulle misluk in hul poging om ekologies volhoubaar hul baba groot te maak. Hulle probeer deur ‘n all […]

Beplan ’n meer eko-vriendelike klerekas. Augustus is Vrouemaand en bied aan ons as vroue ’n gulde geleentheid om ’n lewensveranderende impak op ons samelewing en veral ons huishoudings te maak. As navolgers van Christus is dit belangrik om oral waar moontlik die gesindheid van ’n eko-vriendelike lewenswyse prakties uit te leef. As vroue is ons […]

Deur ds Dewald Hoffmann Taakspanbestuurder: Ekologie OORDENKING Die meeste van ons het die afgelope paar dae oor die ongunstige weer gepraat. Maar, Julie is eintlik bekend daarvoor dat ons nadink oor ons plastiekvoetspoor. Die inisiatief, genaamd Plastiekvrye Julie, is ’n jaarlikse geleentheid waar ons nadink oor ons gebruik van enkelgebruik plastiek in ons daaglikse lewens. […]

In die film Lion King verduidelik Mufasa aan sy seun Simba hoe die wêreld werk deur die volgende te sê: “Everything you see exists together, in a delicate balance”.  Dit is natuurlik hoe die algemene publiek ook na die natuur en ons eie lewe kyk – alles is in ’n fyn balans wat mooi gebalanseer […]

“Die grootste sondebokke hiervan is deodorant, sonskermmiddels, skeermiddels, haarsproei en gesigsmaskers. Produkte wat dit nie bevat nie, sal duidelik as micro plastic free op die etiket geïdentifiseer kan word. Let ook op na die woord, poly in produkte, wat sintetiese materiaal is.” Anneke Groenewald Lid van ons Groenspan ______________________________________________   Op Maandag 22 April vanjaar […]

Die vuur trek dreigend oor Ontongskop. Ds David Botha Eko-korrespondent   Ons nuwe jaar, 2024, het met die volgende nuus begin: “Op rekord sedert 1850 was die jaar 2023 die warmste op aarde nog.” Die tweede helfte van 2023 het omtrent al wat rekord is laat spat. Lees wat die BBC News onder andere hieroor […]

  Geskryf deur ds Petri Coetzee NG Gemeente Albertinia   “Waarom moet ons tog so baie geld spandeer om renosters en skoenlappers wat kan uitsterf te bewaar?” Die antwoord wat jy dikwels op hierdie vraag kry, is as volg: “Omdat jy andersins die renoster of skoenlapper oor 20 jaar net in dieretuine sal vind en […]