In die jongste nuusbrief uit Madagaskar word daar onder andere vertel van die Toliara Bybelskool waarby Carel en Annetjie le Roux die afgelope 12 jaar betrokke is. Dit het uitgebrei en pastoor Jonoro het ‘n 6 maande opleidingsprogram vir inheemse sendelinge begin. Hulle is reeds in hulle vyfde week.

Lees daaroor HIER en ontmoet sommer die studente ook en oorweeg dit ernstig om hulle opleiding te help ondersteun.

Pastoor Jonoro besig met opleiding.