Die vier manne wat saam met Danie Murray die span gevorm het. V.l.n.r.: Ds Januario Caia, ds Samuel Pedro, Dirk Theron en ds Giepie van der Merwe.
In Julie vanjaar was Danie Murray van die Handevat-bediening NG Kerk Proteahoogte en Giepie van der Merwe en Dirk Theron van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Annlin op besoek aan drie gemeentes van ons susterskerk in Mosambiek, die Igreja Reformada em Moçambique (IRM) wat die afgelope jaar in die Nampula Provinsie ontstaan het.
Lees meer van hul besoek HIER.

Op besoek aan die Liazi-gemeente
