Carel en Annetjie le Roux laat weet dat hulle op 29 Maart 2021 terugvoer van pastoor Jonoro via “Messenger” ontvang het oor hulle sendingwerk in die suide van Madagaskar.

“Ons was bly en baie opgewonde oor hoe die werk van die Here daar voortgaan. Niks kan dit keer nie. Ek het dadelik besluit om die goeie nuus met julle te deel. Ons het deesdae almal behoefte aan goeie nuus nie waar nie?”

Lees hul jongste nuusbrief: Maart 2021