Ekologie

Kersfees is nie “all about me” nie.  Dit is ook nie “all about humanity” nie.  Kersfees het alles met die kosmos te doen.  So sê Joh. 3:16: “Want so lief het God die wêreld (kosmos) gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het …” Kom ons klim hierdie jaar uit die sentrum van ons Kersfeesvieringe […]