Ekologie

On Monday, 28 October, Peter and Miranda Harris, co-founders of A Rocha, and Chris Naylor, A Rocha International CEO, together with his wife Susanna, were involved in an horrific car accident in Port Elizabeth, South Africa. Miranda, Chris and Susanna did not survive. Peter and the driver of the car are being treated at a […]

Wat is die son se rol in klimaatsverandering? Hieroor is daar nie eenstemmigheid nie. Volgens hierdie NASA-blog en die gesprek daarin (https://go.nasa.gov/2qMJ5rJ), is die groot styging in die aarde se gemiddelde  – en globale temperatuur sedert die Eerste Industriële Revolusie (±1760 -1840) egter alleen verklaarbaar as die impak van menslike aktiwiteit in berekening gebring word. […]

“Jy moet vir my hoop gee”, sê RSG radiopersoonlikheid, Amoré Bekker aan dr Francois Durand van die Departement Dierkunde aan die Universiteit van Johannesburg. “Daar is nie … Daar is nie hoop nie”, antwoord dr Durand. Sy reguit antwoord het haar onkant en stomgeslaan. Sy pleit vir iets positiefs. Hy het nie so iets nie. […]

Rommel optel is nie iets wat ‘n mens vir jou plesier doen nie. Daar is niks plesierigs daaraan nie. Inteendeel, dit is ‘n morsige affêre. Vier uit ons gesin het die afgelope Sondag drie leë kompossakke gevat en die omgewing van  Tulbagstasie se perron gaan verlos van die rommel wat mede-Suid-Afrikaners daar rondgestrooi het. Ons […]