September is die maand waarin die kerk oor die wêreld die Seisoen van die Skepping vier. Die Seisoen begin op 1 September en eindig op 4 Oktober wanneer die Katolieke Kerk die Fees van St Fransiskus van Assisi vier. Daar is vreeslik baie op die ekologiese kalender in hierdie seisoen: Dit is onder andere die […]
