Ansie (nie haar regte naam nie) van Gouda woon net ’n paar kilometer van die Voëlvleidam af. Sy vertel nou die dag van die onvermydelike groot groet wat sy gehad het. Sy en haar man het ’n tuindiens op die dorp bedryf. Die droogte het ’n einde hieraan gebring. Dit was egter nog nie die […]
