Ekumeniese Vennootskappe in Afrika

“Empowering churches to train their own leaders to interpret Scripture and to apply and minister it in their own context. Running 1,288 classes in 41 countries with more than 15,000 participants.” (https://www.veritascollege.org/) So stel Veritas College hulself op hul webwerf bekend. Ons kerk ondersteun hierdie werk in Mosambiek waar Riaan Terblanche in Tete saam met […]

Klimaatsverandering is ‘n realiteit.  Hiervoor gee NASA afdoende bewys met hulle “Climate Time Machine” by https://climate.nasa.gov/interactives/climate-time-machine. Dit is egter nie net statistiek wat klimaatsverandering bevestig nie; die droogte en waterkrisis in dele van ons land laat ons dit sien en aan die lyf voel.  Ons behoort glad nie meer hieroor te stry of dit te […]