KZN, #VGK_MAKHATHINI: Die NGK Gansbaai berig verlede Sondag oa as volg: “Bonginkosi en Lindiwe Mthembu het ‘n paar jaar gelede uit eie inisiatief ‘n kleuterskool, Vuka Ukhanye by KwaNdaba begin. Die passie daarvoor is gebore vanuit ‘n passie by hulle om tot seën te wees vir die gemeenskap. “In die geloof het hulle net eenvoudig in […]
