Uncategorized

Dit gaan goed met ons en ons medewerkers in Madagaskar. Die sikloon was toe gelukkig nie so erg soos voorspel nie, maar daar is ‘n paar mense dood in die vloede. Pastoor Jonoro en gesin is besig om na Antananarivo te verhuis. Dit gaan goed met hulle. Goeie nuus is dat die gemeente in Andakoro, […]

Eerskomende Sondag is dr Kobus van Zyl (NG Kerk Reebok en ook betrokke by Suid-Soedan) die gasspreker by ‘n herlewingskonferensie ter herdenking aan die 1923 Malagas Herlewing 100 jaar gelede wat deur die Overberg versprei het. Lees meer oor die viering daarvan HIER. Bid asb vir leiding van die Heilige Gees met die voorbereiding asook […]

Dr Kruger du Preez by dr Nico Mostert, uitvoerende direkteur van NetACT, tydens Du Preez se afskeidsdiens as kontrakleraar by die NG Kerk Gemeente Aandbloem in Bloemfontein   As jy tussen 2000 en 2014 in een van HEFSIBA ISC (Instituto Superior Cristão – Instituut vir Christelike Hoër Onderwys) in Vila Ulónguè, Noordwes-Mosambiek se klaskamers sou […]