Die Bybel sê dat God op die vleuels van die wind ry en dat God die winde tot boodskappers maak (Ps 124:3-4). Ons leer dus ook vir God in die wind ken. Om die waarheid te sê, daar is ’n besondere intieme ontmoeting met God in die wind. Dieselfde woord wat in die Bybel met […]
