Nuus

‘n Groot vuur brand net as daar ‘n lekker klomp hout op ‘n hoop saam vlamvat. Daarom is vennootskappe so belangrik. Die Zithulele-vennootskap (http://getuienis.christians.co.za/zithulele-vennootskap/) bestaan tans uit die VGK Zithulele en die NG kerke van Kenridge, Sonstraal, Somerstrand, Dias en Joubertina. Hulle werf graag nuwe nuwe vennote, bv Drbanville-Bergsig. Tydens hul Februarie-besoek by Zithulele was […]

Die RUVUMA Noord-Mosambiek Ondersteuningsvennootskap is ‘n vennootskap van gemeentes en Christene wat kragte saamspan om die kerk en gelowiges in Noordoos-Mosambiek te ondersteun. Hierdie groep het die afgelope naweek hul Algemene Jaarvergadering in die vorm van ‘n konferensie in Malmesbury gehou, met die tema “Moet ons nog vertel?”. Tydens hierdie konferensie is daar na oa […]

“Empowering churches to train their own leaders to interpret Scripture and to apply and minister it in their own context. Running 1,288 classes in 41 countries with more than 15,000 participants.” (https://www.veritascollege.org/) So stel Veritas College hulself op hul webwerf bekend. Ons kerk ondersteun hierdie werk in Mosambiek waar Riaan Terblanche in Tete saam met […]

KALKBAAI: Dis wonderlik as gemeentes ons Biblia-werkers wat die vissers en hul gemeenskappe bedien, uitnooi om meer van hul inspirerende werk te kom vertel. Die NGK Riversdal het tydens die Week van Gebed vir Marvin en Veronika Petersen genooi om vir die gemeente meer van hul werk te kom vertel. Wat ‘n groot vreugde om […]