Nuus

KALKBAAI: Dis wonderlik as gemeentes ons Biblia-werkers wat die vissers en hul gemeenskappe bedien, uitnooi om meer van hul inspirerende werk te kom vertel. Die NGK Riversdal het tydens die Week van Gebed vir Marvin en Veronika Petersen genooi om vir die gemeente meer van hul werk te kom vertel. Wat ‘n groot vreugde om […]

As jy net één geleentheid het om mense van die Here te vertel, omdat hulle meestal net vir een dag in hul lewe met jou gaan kennis maak,  wonder jy dikwels wat nou van hierdie mense gaan word. Maar die Here het vir Gert Tredoux van Biblia Hawesending Saldanhabaai op een dag twee keer bevestig […]

GEORGE: Ds Floors Meyer laat weet: “Die eerste groep van 12 middelvlakbestuurders van Bethesda in George het gister (Donderdag) ook hulle sertifikate ontvang nadat hulle die Bright Star-program suksesvol voltooi het. “Dis gewoon amazing! Tydens die geleentheid gistermiddag was daar diep emosies toe sommige lede getuig het van die emosionele en geestelike transformasie wat hulle […]

Kersfees is nie “all about me” nie.  Dit is ook nie “all about humanity” nie.  Kersfees het alles met die kosmos te doen.  So sê Joh. 3:16: “Want so lief het God die wêreld (kosmos) gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het …” Kom ons klim hierdie jaar uit die sentrum van ons Kersfeesvieringe […]