Gemeentegetuienis

Ds Christo Wooding skryf oa in sy jongste nuusbrief: “Middel Augustus was die ringskonferensie van die mannevereniging op Kokstad. Een van die temas op die konferensie het gehandel oor die veranderende rol van die man binne sy gesin, in die nuwe Suid-Afrika. Die tema is deur Ds.Bloro van Lusikisiki ingelei, en het `n lewendige gesprek […]

As jy vanaf 2 Julie by Stephen Pedro se kantoor inloer, sal jy deur sy vriendelike kantoorbestuurder, Louise Bruiners, verwelkom word.  Sy is die nuwe aanstelling in Dawn Erasmus se plek wat vroeër Johan Botha se sekretaresse was. Danksy haar jarelange ervaring van VGK-gemeentes se Jeugbediening en kategetiese Christelike opvoeding in die VGK Sinode Kaapland […]

Op Vrydag 18 Mei het Stephen Pedro, bestuurder van die Taakspan: Getuienis in en deur Gemeentes, Charmaine Stofberg,  bestuurshoof van CLF  (http://www.clf.co.za/) en Rineke van Ginkel , navorser by BNS (Beyers Naude Sentrum vir Publieke Teologie: https://bit.ly/2IykLBX)  saam besin oor hoe hulle mekaar as vennote kan ondersteun en bystaan in hul onderskeie take. Rineke van Ginkel het […]