“… hy het geglo dat die Here vir hom die NG Sendingkerk as platform gee waarbinne hy sy getuienis kan lewer. Hy het dus gekies om binne die NG Sendingkerk te bly en het dit as die ruimte beskou waar …
“… hy het geglo dat die Here vir hom die NG Sendingkerk as platform gee waarbinne hy sy getuienis kan lewer. Hy het dus gekies om binne die NG Sendingkerk te bly en het dit as die ruimte beskou waar …
Fltr (back row): Rev. Conroy Terblanche, Rev. Fabian Kotzé, Rev. Jacques Jacobs, Rev. Wilden Hector, Rev. Farren Cloete, Rev. Kyle Mendoor, and Rev. Clive Jacobs (co-facilitator). Fltr (front): Rev. Pedro Oktober, Rev. Stephen Pedro (facilitator), and Rev. Sampie Snyders.
…
Ds Aidan Windvogel (met die toga) nadat hy as predikant georden is.
Op Saterdag 26 Augustus was dit ‘n groot geleentheid vir die VGK Die Goeie Hoop Rocklands-gemeente in Mitchell’s Plain toe proponent Aidan Windvogel as hul nuwe predikant …
Ds Potwana na haar bevestiging as predikant van die VGK Overberg.
Op Saterdag 26 Augustus was dit ‘n groot geleentheid vir die VGK Overberg toe proponent Phakama BJ Potwana as hul nuwe predikant bevestig is.
Ter agtergrond
Dr …
“Ons het ‘n baie geseënde eenheidskonferensie gehad,” vertel ds Stephen Pedro, diensgroepkoördineerder van die eenheidsbediening, Getuienisaksie en medeverantwoordelik vir Gemeentebegeleiding. “Hierdie konferensie was ‘n uitvloeisel van verlede jaar se eenheidskonferensie wat Gemeentebegeleiding vir die ses verenigde ringe en gemeentes wat …
Ds Ab IJzerman en sy vrou, Trix
Op Sondagoggend 27 November om 10:00 is daar, na 25 jaar in diens van die VGKSA Khayelitsha, van Ab en Trix IJzerman afskeid geneem.
Grootwordjare, studies en roeping
Ab is in Heerde, …
Deel van ds Stephen Pedro, bestuurder van Gemeentegetuienis, se fokusse is om ringe met hul programme en prosesse te ondersteun, hulle aangaande sinodale besluite en prioriteite in te lig en geleenthede vir samewerking tussen die sinodale bedieninge en ringe te …
Die VGK-groep wat die werkswinkel bygewoon het. Ds Morné Deelman sit reg voor in die middel en Stephen Pedro staan heel agter in die middel (met die bril).
Die taakspanbestuurder van Gemeentegetuienis, Stephen Pedro, was die afgelope naweek op …
Lees gerus Christo en Delesté Wooding van die VGK Kokstad se nuusbrief HIER.…