Die hart of kern is die ding wat eintlik die probleem veroorsaak. En soos met alle probleme is dit belangrik om die kern aan te spreek – anders gaan die probleem homself net herhaal. Klein probleempies kan hulself seker maar herhaal, want hulle is meestal lastig en nie lewensbedreigend nie. Wie egter lewensbedreigende probleme hanteer […]
