Dr Francois Swart oorhandig ‘n Bybel aan ds Jannie Booysen Op Sondagoggend 15 September was ds Jannie Booysen, pastorale bedienaar van Arbeidsbediening (http://imsacape.christians.co.za/) en Lene November, sekretaresse van Carin Brink, bestuurder van Arbeidsbediening Kaapstreek, op uitnodiging by die NGK Bellville-Uitsig se erediens teenwoordig. Dit het aan die gemeente die geleentheid gebied om geld waarvoor […]