Die Projekspan Ekologie het besluit om ‘n paar bome te plant in herinnering aan Johan Botha, voormalige bestuurder van die Diensgroep Getuienisaksie van die VGK/NGK in Kaapland en ook ‘n entoesiastiese lid van ons Projekspan, wat skielik op Vrydag 21 Oktober 2016 aan malaria oorlede is. Enkele dae gelede het ons ses Pompon-bome (dais cotinifolia) […]
