All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Klimaatsverandering is ‘n realiteit.  Hiervoor gee NASA afdoende bewys met hulle “Climate Time Machine” by https://climate.nasa.gov/interactives/climate-time-machine. Dit is egter nie net statistiek wat klimaatsverandering bevestig nie; die droogte en waterkrisis in dele van ons land laat ons dit sien en aan die lyf voel.  Ons behoort glad nie meer hieroor te stry of dit te […]

Ansie (nie haar regte naam nie) van Gouda woon net ’n paar kilometer van die Voëlvleidam af.  Sy vertel nou die dag van die onvermydelike groot groet wat sy gehad het.  Sy en haar man het ’n tuindiens op die dorp bedryf.  Die droogte het ’n einde hieraan gebring.  Dit was egter nog nie die […]

As jy net één geleentheid het om mense van die Here te vertel, omdat hulle meestal net vir een dag in hul lewe met jou gaan kennis maak,  wonder jy dikwels wat nou van hierdie mense gaan word. Maar die Here het vir Gert Tredoux van Biblia Hawesending Saldanhabaai op een dag twee keer bevestig […]

GEORGE: Ds Floors Meyer laat weet: “Die eerste groep van 12 middelvlakbestuurders van Bethesda in George het gister (Donderdag) ook hulle sertifikate ontvang nadat hulle die Bright Star-program suksesvol voltooi het. “Dis gewoon amazing! Tydens die geleentheid gistermiddag was daar diep emosies toe sommige lede getuig het van die emosionele en geestelike transformasie wat hulle […]

Kersfees is nie “all about me” nie.  Dit is ook nie “all about humanity” nie.  Kersfees het alles met die kosmos te doen.  So sê Joh. 3:16: “Want so lief het God die wêreld (kosmos) gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het …” Kom ons klim hierdie jaar uit die sentrum van ons Kersfeesvieringe […]

Die Sokhanya-kursus word nou volledig vanuit die kantore van Bybel Media in Wellington bedryf. Dit staan bekend as die Sokhanya Bible Program en is deel van die Nehemia Bybel Instituut. Die bestaande kursus is nou ten volle in Engels vertaal en daar is begin om dit ook in Sesotho te vertaal. Lees meer hier