Elke jaar veroorsaak die mensdom wêreldwyd 2.12 biljoen ton se vaste afval. (Een ton is ongeveer 1 016 kg). As ons al hierdie afval op vragmotors, buffer teen buffer sou laai, sou dit 24 keer om die aarde strek. Dit is ongeveer 306 144 km ver – 218 keer vanaf Kaapstad tot in Johannesburg met […]
