In verlede keer se artikel het ek gevra dat die teologie en die mediese wetenskap hande moet vat om mense te help om die dans van die lewe te bemeester – die dans van die lewe EN die dood. Beide die teologie en die mediese wetenskap is natuurlik ewe afhanklik van die natuur as leermeester. […]
