Lees gerus die jongste nuusbrief uit Madagaskar van Carel en Annatjie le Roux: Oktober 2020
Lees gerus die jongste nuusbrief uit Madagaskar van Carel en Annatjie le Roux: Oktober 2020
Van ons ondersteuners op besoek aan een van die gemeentes in die Tumbine Sinode in Maart vanjaar. Wat gebeur as daar ryk gasvelde, gravietmyne, edel- en halfedelgesteentes in ‘n land gevind word? Die wêreld neem kennis en politieke magte zoom in om te gryp wat daar te grype is. Gooi nog daarby ekstremistiese groepe wat […]
Fritz en Nickey van der Merwe wat sedert 1995 as sendelingspaar deur hul NG Kerk-gemeente in Port Elizabeth na Muapula in Noord-Mosambiek gestuur is, het besluit om ten spyte van Fritz se besluit om op 25 Oktober met vroeë pensioen te gaan, steeds daar aan te bly. Hy vertel: “Ek en Nickey beplan om indien […]
Foto: Lovejoy Mutongwiza “We have heard the laments of our sisters and brothers in your country and we are deeply concerned about the circumstances by which you are afflicted. We express our solidarity with all the people of Zimbabwe yearning for the realization of their human rights, for justice, and for physical and economic […]
Mnr Chakwera tydens sy inhuldiging as Malawi se 6de president in Junie 2020 “I do feel like Lazarus, I’ve come back from the dead,” het dr Lazarus Chakwera kort na sy verkiesing as die nuwe president van Malawi in Junie vanjaar gesê. Wat verblydende nuus is, is dat hy in ons susterskerk in Malawi, […]
Op pad na Nkhoma, neem Hilary hierdie baie spesiale foto van ‘n moedertjie op die fietstaxi, ZEBRA 37. Beentjies gekruis met meer as een chitenje (kleed) om die oggendkoelte te trotseer. Wanneer die jong man haar op die fiets gehelp het, gee sy oor. Soms, omdat sy nie weet wat die dag gaan inhou nie, […]
Die Reformed Family Forum verlede jaar tydens hul AJV te Wellington by die AMSS Getuienisaksie is ’n lid van die Reformed Family Forum (http://rff.christians.co.za/), ‘n instansie waar al die kerke in Afrika wat uit die NG Kerk ontstaan het deur hul general secretaries (sinodale bestuurders) verteenwoordig word – ‘n verteenwoordiging van meer as 8 miljoen […]
Lees gerus die jongste nuusbrief van Carel en Annetjie le Roux, wat sending in Madaskar bestuur en ondersteun HIER
Rev. Jaco Botha (right) with volunteers packing food parcels. “We learn a lot – to be a church is not only about maintaining a congregation but we are sent out by God to establish God’s Kingdom in the world – to cure and heal broken people; to help the needy – this is what is […]
Rev Dr. Christopher Munikwa and his wife, Elina The state support in this lock-down time is channelled to our citizens in need, meaning that another tragedy is taking place in our midst – the more than 4.5 million immigrants, a big proportion of whom are ‘illegal’ and employed in the informal sector, who can not […]