V.l.n.r.: Agter: Kobus Odendaal, Alwyn Francis, Deon Theron, George Pio. Voor: Margo Odendaal, ds. Juma en Christine Chanza Kobus Odendaal, diensgroepbestuurder van Getuienisaksie, was vanaf Woensdag 18 tot Vrydag 20 Augustus na Zimbabwe. In hierdie tyd het hy die jaarlikse raadsvergadering van CAVA NBI bygewoon en ook ’n ontmoeting met die algemene skretaris van […]
