Ekumeniese Vennootskappe in Afrika

Foto: Daniël de Wet (Getuienisaksie), Chrispin Banda, Arnold Saka (skriba), Biswick Nkhoma (moderator), Edward Tembo en Vasco Kachipapa (algemene sekretaris)   In Julie 2007 het ‘n roomkleurige 1994-model Land Rover die vlaktes hier oor Suid-Afrika aangepak na Zimbabwe, Mosambiek en Malawi. Die insittendes was die bestuurder van Getuienisaksie se vennootskappe met ons susterskerke in Afrika, […]

Lees gerus die jongste nuusbrief van Carel en Annetjie le Roux oor die sendingwerk wat hulle in Madagaskar ondersteun. Hierin vertel hulle meer van: Die jongste nuus oor pastoor Jonoro ‘n Beplande besoek aan Madagaskar. Vergadering met Africa Inland Mission (AIM), Gordonsbaai-gemeente Lees gerus die volledige nuusbrief en sien die jongste foto’s HIER