‘n Lidmaat was sy hande by die handewasstasie van sy kerk in Malawi “Vraag en antwoord 1 van die Heidelbergse Kategismus kry ‘n nuwe betekenis”, het ‘n Suid-Afrikaanse kollega vir my gesê. En selfs toe ons ‘n kerkdiens bygewoon het, het ‘n Malawiese pastoor hierdie ou woorde gebruik: “Vraag 1: Wat is jou enigste troos […]
