All posts by: Witness Ministry

About Witness Ministry

Kobus Odendaal (PSD Diensgroep Getuienisaksie) het verlede week die Sinodesitting van die CCAP Harare (http://getuienis.christians.co.za/die-ccap-harare-sinode/) , ons susterkerk in Zimbabwe, bygewoon. Dit het plaasgevind by hul konferensie-sentrum net buite Harare. Kobus het namens die NGK/VGK-familie groete oorgedra.  Die sinode het sy hartlike dank uitgespreek oor die hartlike verhouding tussen ons kerke en ons volgehoue ondersteuning aan […]

Op Vrydag 18 Mei het Kobus Odendaal, bestuurder van die Diensgroep Getuienisaksie met die uitvoerende bestuur van CAVA (Christian Audio-visual Action: http://witnessministry.christians.co.za/cava/) in Harare, Zimbabwe, vergader. CAVA se besigheid oor die jare was om die evangelie deur audio-visiële en gedrukte boekies in die hele Zimbabwe te versprei.  As gevolg van die moeilike ekonomiese toestand in […]

Op Vrydag 18 Mei het Stephen Pedro, bestuurder van die Taakspan: Getuienis in en deur Gemeentes, Charmaine Stofberg,  bestuurshoof van CLF  (http://www.clf.co.za/) en Rineke van Ginkel , navorser by BNS (Beyers Naude Sentrum vir Publieke Teologie: https://bit.ly/2IykLBX)  saam besin oor hoe hulle mekaar as vennote kan ondersteun en bystaan in hul onderskeie take. Rineke van Ginkel het […]