🤔 Wat is dit? Die 16de Oktober is Wêreld Voedsel Dag. Dit is ‘n jaarlikse inisiatief ingerig deur die Voedsel en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FOA). Hierdie aksie word in 150 lande gevier en poog om aandag te vestig op meer volhoubare landboupraktyke, sowel as die impak van voedseltekort in agtergeblewe gemeenskappe. Lees meer hieroor […]
