Ekologie

‘n Paar Sondae gelede het ‘n prominente gereformeerde teoloog oor die radio gesê: “God gebruik nie COVID-19 om ons te straf nie. God is aan ons (die mense) se kant. God veg saam met ons teen die COVID-19-virus.” Hierdie opmerking was bedoel om aan te toon dat Gereformeerde gelowiges nie glo dat COVID-19 God se straf […]

    Daar is ‘n mensgemaakte helikoptertjie op Mars met die naam “Ingenuity”. Ons vertaal dié Engelse woord met “vernuftigheid” of “vindingrykheid”. En ons maak reeds planne om Mars (‘n onbewoonbare plek vir mense) in te rig sodat mense daar kan gaan woon. Ruimtenavorsing en -tegnologie getuig inderdaad daarvan dat die mens in staat is […]

Volgende week vind die jaarlikse Aardedag plaas op Donderdag 22 April. Aardedag is ‘n beweging wat al vir meer as 50 jaar bestaan; die eerste Aardedag is al in 1970 gevier. Aardedag se missie is om diversiteit, opvoeding en ‘n wêreldwye omgewingsbeweging te aktiveer. Tans is dit die grootste omgewingsbeweging wat met meer as 75,000 […]

David Botha   Hiermee wens ons vir David Botha, emeritus VGK-predikant en Getuienisaksie se Eko-korrespondent van die afgelope jare, hartlik geluk met die CLF-Elise Tempelhoff-toekenning vir Omgewingsbewaring 2021. David het dit gekry ter erkenning van sy groot bydrae om teologiese gesprek oor natuurbewaring te stimuleer en ’n Christelike standpunt oor die ekologie te help ontwikkel […]

Hoe ons oor die skepping en Jesus Christus dink, het verrykende gevolge vir ons verstaan en viering van Paasfees en vir ons hantering van die skepping. Dit baat ons, op meer as een manier, om te luister na hulle wat in die geskiedenis anders hieroor gedink het as die hoofstroom in die kerk. Christus se […]

‘n Paar weke gelede het ‘n groot aantal seevoëls (trekduikers, of in Engels cape cormorants) op Robbeneiland hulle neste met kuikens verlaat, moontlik weens ‘n tekort aan voedsel. SANCCOB (https://sanccob.co.za/), ‘n nie-winsgewende organisasie wat ten doel het om seevoëls te beskerm, het hierdie kuikens gered en nou moet hulle gevoer en gerehabiliteer word totdat hulle […]

Daar is ‘n direkte verband tussen ons verstaan van wie Jesus Christus is en ons verstaan van ons plek in die ekologie en ons verhouding met die natuur. ‘n Belangrike moment het vir Petrus, Jakobus en Johannes aangebreek in hulle verstaan van wie Jesus was toe Hy hulle saam met Hom bergop gevat het (Matt. […]